____________AGS van SA Helderberg Gemeente: Dienaars in aanbidding

s

So Bietjie Meer oor ons

tyd om die span te ontmoet

Dis Sal lekker Wees om vir u te ontmoet!

Hier is 'N paar groep fotos

Ons gemeente logo | Ons Beheerliggaam wat saam kuier | Ons Poort Leiers wat saam gesels | Ander bedieningsspanne

Wat is Nuus?

En ander Sake van Belang

news

Pastoor Laat Wiel vir Bybels

Lees meer

December 31, 2017 10:30am PST

news

Tweede Disa Kruis Kunste Suksesvol Voltooi.

Lees meer

Desember 19, 2017 10:30am PST

news

AGS Helderberg Toep (App) word uitgebrei.

Lees meer

Desember 27, 2017 10:30am PST

Ontmoet die span

Leer ons ken!

So Bietjie Meer oor ons

tyd om die span te ontmoet!

Dissipelskap | Dienaars in Aanbidding


thm-img

Agtergrond

AGS Helderberg is 'n moderne lifdevolle gemeenskap wat ontstaan in die Strand en het vir 'n lang tyd kerk gehou in 'n kerkgebou waar De Meringdol vandag geleë is. Van daar het die gemeente twee keur verhuis tot waar dit vandag dien as poort ingang tot Kaapstad vir diegene wat oor die berg op die N2 aangery kom. Lees hier meer oor ons geskiedenis....

GESKIEDENIS

thm-img

Ysterman 2018

Ons Presiderende Pastoor kobus massyn is besig om voor te berei vir die Ysterman kompetisie wat plaasvind op  15 April 2018. Lees meer oor die kompetisie hier en meer oor Kobus se voorbereiding hier...

Ysterman 2018

Ons Visie | Ons Leuse


Ons visie is...

Om gelowiges te begelei en toe te rus vir bediening (Ef. 4)

Ons missies bestaan daaruit om...

Die gemeenskap te infiltreer deur middel van belangegroepe, uitreikings en dienslewering, en

Mense met God se liefde te dien en hulle te begelei tot geestelike volwassenheid

Ons Poorte: (kyk gerus by watter poort hieronder u inpas)

Top