____________AGS van SA Helderberg Gemeente: Dienaars in aanbidding

jeugbedieningspoort

jesus and me JAM!

Span en aktiwieteite

So werk die Jeug en die gemeente poorte

AGS Helderberg is ‘n gemeente wat streef na meer van die Heilige Gees, ons mense is lief vir mekaar en kuier graag saam. Die gemeente is op ‘n park gevestig en dit maak dit ‘n veilige plek van aanbidding vir die hele gesin. Elke bediening in ons gemeente skakel in by wat ons noem “poorte”. Hierdie poorte het elkeen ‘n bestaansreg om Jesus te verheerlik en om mense te laat groei in hul eie bediening.

Jeug: jongmense het altyd ‘n behoefte aan sosiale byeenkomste, daarom is hier ‘n geleentheid waar verskillende skole op ‘n nuwe platform mekaar kan leer ken.

thm-img
Top