____________AGS van SA Helderberg Gemeente: Dienaars in aanbidding

Manne

aGS Helderberg se Mannepoort bladsy

Statistieke het bewys dat 80% van gesinne sal by ‘n gemeente inskakel waar die pa betrokke is. Daarom roep ons ons manne om deel te word van hierdie poort.


So Pas die Mannepoort in by die gemeente in 2018

AGS Helderberg is ‘n gemeente wat streef na meer van die Heilige Gees, ons mense is lief vir mekaar en kuier graag saam. Elke bediening in ons gemeente skakel in by wat ons noem “poorte”. Hierdie poorte het elkeen ‘n bestaansreg om Jesus te verheerlik en om mense te laat groei in hul eie bediening.

Ons tema vir 2018 dissipelskap. Om dissipel te wees...

discipline

Selfdissipline

dissiplineer

Dupliseer

Dis ‘n pel leer...

Ons wil graag met hierdie tema vir onsself ‘n doelwit stel om ons gemeente meer effektief in ons gemeenskap te laat funksioneer
.

image

Tans bou ons die mannepoort en u word uitgenooi om by ons te kuier en voorstelle te gee vir manne aktiwiteite.

Hengel, kamp, Mighty Men ens....wat stel u voor?

 

 

 

Top