____________AGS van SA Helderberg Gemeente: Dienaars in aanbidding

Vroue

aGS Helderberg se Vrouepoort bladsy

Hoeveel van ons het tot bekering gekom as gevolg van ‘n ma wat vir ons gebid het?


So Pas die Vrouepoort in by die gemeente in 2018

AGS Helderberg is ‘n gemeente wat streef na meer van die Heilige Gees, ons mense is lief vir mekaar en kuier graag saam. Elke bediening in ons gemeente skakel in by wat ons noem “poorte”. Hierdie poorte het elkeen ‘n bestaansreg om Jesus te verheerlik en om mense te laat groei in hul eie bedienig.

image

Ons tema vir 2018 dissipelskap. Om dissipel te wees...

discipline

Selfdissipline

dissiplineer

Dupliseer

Dis ‘n pel leer...

Ons wil graag met hierdie tema vir onsself ‘n doelwit stel om ons gemeente meer effektief in ons gemeenskap te laat funksioneer
.

Ons bou tans die vrouepoort en u word uitgenooi om by ons te kuier en voorstelle te gee vir aktiwiteite en betrokkenheid.

 

Top