Sien en lees hier oor sommige van ons vorige bestemmings Sondag Aktiwiteite wat u talk bygewoon of misgeloop het| Here you can see read about some of the previous Destination Sunday activities that you may have attended or missed:
Kom ons maak saamwees 'n Bestemming | Lets make being together a Destination
Die AGS van SA is geseën met 'n lifelike konferensie gronde. Ons geniet dit as gemeente om eenmaal per maand die hele Sondag op Pinkster Park deur te bring. Ons drink koffie, woon kerk by, bedien mekaar, gaan op gebedswandelings, eet middageten saam, hou spesiale lesings, luister na getuienisse, hou biker dienste en nog baie meer.
Kom kuier asseblief saam.
Sien en lees hier oor sommige van ons vorige bestemmings Sondag Aktiwiteite wat u talk bygewoon of misgeloop het| Here you can see read about some of the previous Destination Sunday activities that you may have attended or missed:
Stem assemblies toe tot ons Privaatheidsbeleid . Indien nie, laat ons asseblief per epos weet. Aanlyn tuiste hier word nog ontwikkel. Please acknowledge that you agree to our privacy policy. If not, please send us an email. Website under development.

AGS Helderberg: Lekker om te kuier, beter om te bly!