Gebed verander die bidder, gebed verander sake, gebed verander my! Gebed bou my verhouding met God.
Op Bestemmings Sondae of op ander tye kan mens die gebedsroete stap. Nou kan u ook gedurende die week intree in gebed Vir die volgende onderwerpe:


Gebed is om met God te praat. Dis deel van ons geestelike groei. Hier bespreek ons sommige gebedswenk. Maar u word nie voorgeskryf hoe om te bid nie. Gebed u persoonlike tyd om dieper te beweeg in God se wil. Ons gemeente het op die aanbiddingsterrein te Pinkster Park 'n gebedsroede ("Prayer Walk") geskep. Stap gerus op die roete en tree in gebed vir die verskeie sake wat daar uiteengesit word.
Vir die wat ver van die aanbiddingsterrein geleë is, sit ons hieronder uiteen waarvoor u kan bid.
Stem assemblies toe tot ons Privaatheidsbeleid . Indien nie, laat ons asseblief per epos weet. Aanlyn tuiste hier word nog ontwikkel. Please acknowledge that you agree to our privacy policy. If not, please send us an email. Website under development.

AGS Helderberg: Lekker om te kuier, beter om te bly!