Dr Isak Burger oor die boek God & Geld: "Hierdie boek kan as handleiding vir die lewe bestudeer word." Bestel die boek by ons of by Wilco direk .

Hier is Oktober nuus van Wilco:

Hi ek glo dit gaan goed? Ek bied more ‘n sake ontbyt aan in Tzaneen waar ek tien beginsels gaan deel, oor hoe om ‘n besigheid op God se manier te bou. Dit sluit in: 

·       Geestelike reëls 

·       Alternatiewe besigheid filosofie 

·       Hoe om inkomste te verhoog 

·       Die beginsel van die mier 

·       ‘n Padkaart na finansiële gesondheid 

·       Geestelike implikasies van belasting 

·       Geestelike wette van boekhouding 

·       Die Joodse geheim 

·       Belangrikheid van ‘n begroting 

·       Hoe om uit skuld te kom 

Kaartjies kos R499 per persoon, wat jou ontbyt, koffie, en handleiding insluit. Ons begin môre oggend 08h00-10h30 by die Letaba River Lodge, 26 Broederstroom Drift net buite Tzaneen. Jy kan direk by my registreer, via EFT, of aanlyn. Blessings, Wilco. https://wilconaumann.com/business-breakfast-tzaneen/

Vorige nuus:

Hi ek glo dit gaan goed? Ek wil jou graag uitnooi na my flagship-event van die jaar in Menlyn Pretoria by die Marriott Hotel op die 5de November 2022. Hier is die link vir die voldag seminaar indien jy sou belangstel om jou sitplek te reserveer: https://wilconaumann.com/seminaar-pretoria/ Jy is welkom om die details te deel met vriende en familie wat moontlik kan baat vind hier by. Dan wil ek nie ‘n boodskap stuur sonder om waarde toe te voeg nie. Loer gerus hier na my nuutste video, DRIE REDES HOEKOM ONS NIE MOET BID VIR MEER GELD NIE: https://www.youtube.com/watch?v=1I9osaCw_XQ&t=27s Indien jy nog nie jou gratis finansiële gesondheid pakkie ontvang het nie, reply met die woorde STARTERPACK dan stuur ek hom aan. Mooi week, Wilco.

Lees oor die

Skuldvry Reeks Gratis eBoeke:

Vereenvoudig jou leefstyl.

Frustrasie en Geld

Westerse Samelewing 

Woestyn en Geld

Identiteit en Geld

Denke en Geld

Televisie en Geld

AANLYNGESPREK: HOE FINANSIER EK MY PASSIE

Mens finansier iets met geld. Maar hoe gemaak as ek reeds daagliks opdraende stryd voer om net kop bo water te hou?

Een manier is om langtermyn te dink. Dit wil sê, om as eerste stap, die opdraende stryd reg aan te pak en jou lewe in te rig om finansies reg aan te pak. ‘n Goeie stap sou wees om te bestudeer wat die Bybel sê oor finansies.  Die boek God en Geld gaan oor Bybelse beginsels vir finansiële vryheid. Wilco het ook gratis blogs wat kan help.

AGS Helderberg het met Wilco se toestemming van Wilco se aanlyngesprekke omskep in eboeke wat van tyd tot tyd hier vrygestel Sal word. Lees byvoorbeeld:

Skuldvry Reeks Gratis eBoek: Vereenvoudig jou leefstyl.

Skuldvry Reeks Gratis eBoek: Frustrasie en Geld

Skuldvry Reeks Gratis eBoek: Westerse Samelewing 

Skuldvry Reeks Gratis eBoek: Woestyn en Geld

Skuldvry Reeks Gratis eBoek: Identiteit en Geld

Skuldvry Reeks Gratis eBoek: Denke en Geld

Skuldvry Reeks Gratis eBoek: Televisie en Geld


Ons bespreek later verder oor hoe om jou passie te finansier...


Het u nog wenke of uitdagings wat u graag hier wil bespreek, stuur dit na interactive@agshelderberg.co.za


PADKAART NA AGS HELDERBERG OP GOOGLE DEUR HIER TE KLIK