Dagboek 16 tot 18 December: 'n Kruiskunstefees Aangebied Deur Legendes. André Kempen, bekend vir die baie woordliedjes wat hy geskryf het is een van die legendes. Ons onthou nog sy verwerking van Zefanja 3:17..... Die Here jou God is by jou, 'n held wat verlossing schenk. Hy verheug om oor jou in blydskap. Hy......

Versoeningsdiens deur Past Johan le Roux.

Sondagdiens deur Andre Kempen

en Boodskap deur Wilco Naumann

Vir dienstye, sien foto hieronder.