Ons wil graag nog bydraes hier lees.

Stuur asseblief u bydrae tot vir hierdie interaktiewe gesprek (blog) vir ons by interactiveadmin@agshelderberg.co.za

Getuienis 2022: Soveel dinge wat om ons gebeur om voor dankie te wees. K

Getuienis 2022: God het ons bewaar. Nou ontkoming gehad terwyl ons in die motor was. V

Getuienis: 2022 Was sovêr vir ons ‘n groot jaar. Die Here het verskeie male Vir ons voorsien op bonatuurlike wyse in hofsake op verskillende plekke en uitdagings. Ons sê “Dankie  Here vir dit wat U gedoen“ en erken u grootheid en almag. E

Ons wil graag nog getuienisse hier lees.

Stuur asseblief u bydrae tot vir hierdie interaktiewe gesprek (blog) vir ons by interactiveadmin@agshelderberg.co.za