MENU

AGS Helderberg Lekker om te kuier. Beter om te bly.

DNA Poorte

Gebed Poort
Woord Poort
Arukah Bybel Akademie
Pinkster Park- en Gemeenskap Poort
Groei Poort

Identiteits Poorte

Manne Poort
Vroue Poort
Seniors (Goue Swaeltjies)
Kinder Poort (Kinderbediening)
Jeug Poort

Hierna sien ons uit:
In-Huis Selgroepe op Woensdagaande om 19h00
ZoomSel om 19h15 - kontak ons kantoor vir die skakel en wagwoord
Desember - Kruis Kunste Fees

Hande en Voete Poorte

VERSORGINGS POORT

Hierdie afdeling in ons gemeente is vir mense wat graag vir behoeftiges wil help sorg. U word genooi om hier aan te sluit of net by te dra. U bydrae ten opsigte van hierdie poort kan wees hulp, kos, klere en finansies. Dit wat u vir hierdie doel bydra, word aangewend om andere
te help.

Selfs u kennis ten opsigte van organiesasies of besighede waar ons kan aanklop vir bydraes sal van hulp kan wees.

Dankie vir almal wat by gedra het. So kon ons byvoorbeeld tydens die Lockdown fases ‘n lig en verligting wees vir gemeenskappe om ons.

UITREIK, Sending en Evangelisasie Poort

FOKUS Poort

Dienstye en Aktiwiteite

Gemeente is nie net Sondag dienste nie. Dit is daaglikse deelname, meelewing en avontuur. Maar om ons dagboeke lekker in lyn te kry, hier volg van die aktiwiteite se tye:

Maandag
Manne Bid – 05h00
Koor – 17h30
Ebenezer Bybelskool – 18h30 vir 19h00 – maak gerus kontak met die kantoor vir meer inligting

Dinsdag
Vlytige Vingers Wolklub elke 2de Dinsdag – Brei, Hekel, Naaldwerk, Arts & Crafts & lekker kuier - Hou asseblief hul Whatsapp groep dop vir veranderinge
Testimony Tuesday – Stuur asseblief in

Woensdag
Bid Uur in die Ketel – 10h00
In-Huis Sel – 19h00
ZoomSel – 19h15 – Kontak ons kantoor vir die skakel en wagwoord (15 min sessie)

Donderdag
Intersessors – 10h00 – Hou asseblief hul Whatsapp groep dop vir veranderinge. U is welkom om gebeds versoeke aan te stuur.

Vrydag
Hoshana Lofprysing / Praise & Worship – 18h00

Saterdag
Musiekspan Oefen – 16h30

Sondag
Oggenddiens 09h00 vanaf 5 Oktober 2025
Kinderkerk – 09h00 vanaf 5 Oktober 2025
Jeug – Geen tot verdere kennis
Nagmaal – Eerste Sondag van die maand

Ons Visie: Om gelowiges te begelei en toe te rus vir bediening (Efes 4) Om die gemeenskap in te gaan deur belangegroepe, uitreikings en dienslewering. Dis om menes met God se liefde te dien en hulle te begelei tot geestelike vowassenheid.

BANKBESONDERHEDE:
Bank: FNB
Rekeningnaam: AGS van SA Helderberg
Rekeningnommer: 53750079958
Takkode: 200512

Poort Rekening Nommers - FNB
53750079958 Evangelisasie
62783335641 Arukah / Ebenezer Bybel Skool
62783332811 Seniors
62225312389 Vroue Aksie
62783329769 Kinderkerk
62433360980 Welsyn Aksie (Versorging)

Vir Snapscan, gaan na https://afmhelderberg.co.za/page-4/
Of na http://agshelderberg.co.za/admin/tutorial/

Stem assemblies toe tot ons Privaatheidsbeleid . Indien nie, laat ons asseblief per epos weet. Aanlyn tuiste hier word nog ontwikkel. Please acknowledge that you agree to our privacy policy. If not, please send us an email. Website under development.

AFM Helderberg Icon as logo

AGS Helderberg: Lekker om te kuier, beter om te bly!