MENU

AGS Helderberg Lekker om te kuier. Beter om te bly.

God is liefde | God het ’n plan vir jou | Kom ons gesels verder…

Welkom by ons interaktiewe aanlyn gesprekke en aanbiddings ervaring. Die doel van hierdie gesprekke (blogs) is dat u kan deelneem. Hieronder is verskillende sleutel woorde of begrippe wat u kan kies en dan verder deelneem. Indien u byvoorbeeld op die “Bybel Studie” kategorie klik, sal u onder andere ons “Elke Dag” kort Bybelstudie kan lees en die kort gebed kan saambid. Dankie dat u saam gesels en deelneem.Indien u ook tot die gedagtes van die dag of gesprek wil bydra, kan u dit doen per epos by interactiveadmin@agshelderberg.co.za

Voor ons by die gesprekke uitkom, wil ons u ook uit nooi om, indien u in ons omgewing woon, kuier of werk, ook die gemeente aktiwiteite by te woon. Hier is van die aktiwiteite:

Ons hou Sondae kerk, Maandae is daar 'n Manne biduur, Woensdagoggende Biduur en Woensdagaande selgroep byeenkomste, Sondag jeug en Saterdagmiddae oefen en fellowship die Musiekbediening.

Kom ons maak kerkbywoon ’n Bestemming of Destination waar mense geniet en interessant vind om God te dien en lekker te kuier. Ons Sien u graag op Pinkster Park by AGS Helderberg.

LAAI GERUS ON GEMEENTETOEP AF BY https://1930858.igenapps.com/

Luister aanlyn by https://www.facebook.com/AGSHelderberg

Nou vir ons aanlyn gesprekke (blogs). Neem asseblief deel. Klik op die foto’s of opskrifte om die volle gesprek of Bybel studie te bereik.

Klik hierbo op die foto of opskrif om die lirieke en akkoorde te Sien van die koortjies of liede geskryf deur ons Gemeentelede

LIEDJIE FABRIEK
Die Here het ons geseën met besonderse talent en Heilige Gees vervulde inspirasie om sang en musiek te maak en liedjies en koortjies te skryf en gebruik tydens ons gemeente byeenkomste. Hier verskaf ons woorde en wysies wat plaaslik geskep is.

Stem assemblies toe tot ons Privaatheidsbeleid . Indien nie, laat ons asseblief per epos weet. Aanlyn tuiste hier word nog ontwikkel. Please acknowledge that you agree to our privacy policy. If not, please send us an email. Website under development.

AFM Helderberg Icon as logo

AGS Helderberg: Lekker om te kuier, beter om te bly!