MENU

AGS Helderberg Lekker om te kuier. Beter om te bly.

  • False Bay

WELKOM

Pastoor Kobus Massyn en sy gesin sê graag welkom by ons gemeente.

Maandag
Manne Bid – 05h00
Koor – 17h30
Ebenezer Bybelskool – 18h30 vir 19h00 – maak gerus kontak met die kantoor vir meer inligting

Dinsdag
Vlytige Vingers Wolklub elke 2de Dinsdag – Brei, Hekel, Naaldwerk, Arts & Crafts & lekker kuier - Hou asseblief hul Whatsapp groep dop vir veranderinge
Testimony Tuesday – Stuur asseblief in

Woensdag
Bid Uur in die Ketel – 10h00
In-Huis Sel – 19h00
ZoomSel – 19h15 – Kontak ons kantoor vir die skakel en wagwoord (15 min sessie)

Donderdag
Intersessors – 10h00 – Hou asseblief hul Whatsapp groep dop vir veranderinge. U is welkom om gebeds versoeke aan te stuur.

Vrydag
Hoshana Lofprysing / Praise & Worship – 18h30

Saterdag
Musiekspan Oefen– 16h30

Sondag
Oggenddiens 09h00 vanaf 5 Oktober 2025
Kinderkerk – 09h00 vanaf 5 Oktober 2025
Jeug – Geen tot verdere kennis
Nagmaal – Eerste Sondag van die maand

DESEMBER KRUIS KUNSTE & SENDING FEES

LOCAL IS LEKKER!

HOSHANA TO THE KING
VRYDAG
12 DES 2025, 18h00
Hoshana Lofprysing Aand
AGS Koor Optrede GRATIS INGANG

THE KING WAS CRUCIFIED
SATERDAG
13 DEC 2025, 18h00
Barabbas Toneel Stuk (geskryf deur Joy Van Der Westhuizen)
AGS Koor Optrede GRATIS INGANG

THE KING IS COMING
SONDAG
14 DEC 2025, 09h00
Little Favored Flags
bied aan “THE KING IS COMING” (Lofprysing Dans Produksie)
AGS Koor optrede GRATIS INGANG

Verversings Te Koop Saterdag - 13 Desember 2025 - 09h00-16h00

SENDING STASIES VRYDAG – SONDAG
Radio Kansel
Youth with a Mission
Open Doors
FEBA
FCE
Dr Nel uit Egipte
Dr Dennis en Ps Antoinette Erasmus

2025: FAITHFULLNESS / GETROUHEID

In hierdie tyd is Jesus steeds….
Lig vir die wêreld| Liefde | Lewe | Die Deur | Die Christus (Gesalfde) | Alfa en Omega (Begin en Einde) | Die Blink Môre Ster | Soet Roos van Saron | Die Lam van God | Redder | Brood van die Lewe | Immanuel (God met ons) | Raadsman | Vredevors | wonderbaar

SCROLL DOWN TO ACCESS OUR FREE AUDIOBOOK BEHOLD BIBLE STUDY GUIDE

DIENAARS IN AANBIDDING

Neem gerus deel aan een van ons interaktiewe gesprekke. U kan die interaktiewe skakel kies of net ondertoe blaai op hierdie tuisblad.

Hieronder is ook kort video brokkies om te kyk asook boodskappe om na te luister.
Outhou ook asseblief ons Sondagoggenddiens

To read more or participate, please click on the image or title. 

Our theme here is "Behold". 

Let's explore what the Bible says about this. 

The following discussions have been added : Behold: An Open Door; Mighty is Our God; A New Thing; See the Beauty of God; Behold! Very Good Fresh Produce; Look and Listen Jesus Wants To Enter; Look Again; What Appals God; Look Upward and Inward: What Do I See? Look Who's With Them; Turn to Face God (See Him without the veil, an unobstructed view

Om deel te neem, klik op die foto of opskrif hierbo.

Behold! Kyk!

Wat verstaan u onder ons 2022 tema: Kyk! Behold! Hierdie jaar het God groot ding gedoen. Hierdie jaar gaan hy nog groot ding doen. Gesels gerus saam deur u mening te lig by interactiveadmin@agshelderberg.co.za

"Daarop het hy my gebring na die noordpoort, aan die voorkant van die huis; ek kyk toe en Sien dat die heerlikheid van die Here die huis van die Here vervul; toe het ek op my aangesig geval. En die Here het vir my gesê....gee ag daarop en kyk..." Eségiël 44:4

VIDEOS OOR SONDAG DIENSTE

WONDERWERKE

Pastoor Kobus deel met ons uit Gauteng na aanleiding van sy Sondag boodskap aan ons gemeente net buite Somerset-Wes. Hy praat oor Wonderwerke.

Kom ons erken die daaglikse wonderwerke in en om ons lewens:

JESUS SE LIEFDE

Hy het jou onvoorwaardelik lief

Luister hier

Luister na die hele boodskap hierbo of kyk die kort video oor God se liefde hieronder

AGS HELDERBERG INTERAKTIEF

Audio-You can listen to an English sermon below:

Luister hier

Pastoor kobus praat op die video hieronder oor die Koning van die konings:

NOG VIDEOS OM U TE STIG

CHAPTERS 1 to 16: Unshackled, the Book

View the video narrated by the Author below and scroll up to the Unshackled Truly Free blog above

View the video below

Waarlik Vry!

Wie die Seun dan Vrygemaak het, is Waarlik Vry

Treffende video boodskap oor wat Jesus vir jou kan doen.

AGS HELDERBERG INTERAKTIEF

Audio-You can listen to an English sermon below:

Luister hier

'n Spesiale tekenvideo vir jou hieronder:

GOD EN GELD VIDEOS

GOD EN GELD

Boodskap van Wilco Naumann wat ons in Spetember 2022 bedien het.

Wilco Naumann, kind van God, finansiële konsultant en skrywer van God en Geld (Bybelse beginsels vir finansiële vryheid) aan die woord:

GOD EN GELD

Boodskap van Wilco Naumann, skrywer van God en Geld, deel finansiële groei lesse.

Wilco praat hier oor die herstel van kontantvloei en 'n noodfonds:

GOD EN GELD

Boodskap van Wilco Naumann, skrywer van God en Geld, deel finansiële groei lesse.

Wilco praat hier oor hoekom mens se bankrekenning somtyds leeg is en hoe belangrik dit is om goeie beginsels te implimenteer:

GOD EN GELD BYBELSTUDIE VASVRA

ELKE DAG BYBELSTUDIE eBOEK

Stem assemblies toe tot ons Privaatheidsbeleid . Indien nie, laat ons asseblief per epos weet. Aanlyn tuiste hier word nog ontwikkel. Please acknowledge that you agree to our privacy policy. If not, please send us an email. Website under development.

AFM Helderberg Icon as logo

AGS Helderberg: Lekker om te kuier, beter om te bly!