In this blog, we provide more information on “Behold” and the audiobook.
DOWNLOAD BEHOLD AUDIOBOOK HERE
Behold is part of an ongoing blog and you are requested to email contributions to the blog at interactiveadmin@agshelderberg.co.za
Welkom by ons interaktiewe aanlyn gesprekke en aanbiddings ervaring. Die doel van hierdie gesprekke (blogs) is dat u kan deelneem. Hieronder is verskillende sleutel woorde of begrippe wat u kan kies en dan verder deelneem. Indien u byvoorbeeld op die “Bybel Studie” kategorie klik, sal u onder andere ons “Elke Dag” kort Bybelstudie kan lees en die kort gebed kan saambid. Dankie dat u saam gesels en deelneem.Indien u ook tot die gedagtes van die dag of gesprek wil bydra, kan u dit doen per epos by interactiveadmin@agshelderberg.co.za
Voor ons by die gesprekke uitkom, wil ons u ook uit nooi om, indien u in ons omgewing woon, kuier of werk, ook die gemeente aktiwiteite by te woon. Hier is van die aktiwiteite:
Ons hou Sondae kerk, Maandae is daar 'n Manne biduur, Woensdagoggende Biduur en Woensdagaande selgroep byeenkomste, Sondag jeug en Saterdagmiddae oefen en fellowship die Musiekbediening.
Kom ons maak kerkbywoon ’n Bestemming of Destination waar mense geniet en interessant vind om God te dien en lekker te kuier. Ons Sien u graag op Pinkster Park by AGS Helderberg.
LAAI GERUS ON GEMEENTETOEP AF BY https://1930858.igenapps.com/
Luister aanlyn by https://www.facebook.com/AGSHelderberg
Nou vir ons aanlyn gesprekke (blogs). Neem asseblief deel. Klik op die foto’s of opskrifte om die volle gesprek of Bybel studie te bereik.
In this blog, we provide more information on “Behold” and the audiobook.
DOWNLOAD BEHOLD AUDIOBOOK HERE
Behold is part of an ongoing blog and you are requested to email contributions to the blog at interactiveadmin@agshelderberg.co.za
To read more or participate, please click on the image or title.
Our theme here is "Behold".
Let's explore what the Bible says about this.
The following discussions have been added : Behold: An Open Door; Mighty is Our God; A New Thing; See the Beauty of God; Behold! Very Good Fresh Produce; Look and Listen Jesus Wants To Enter; Look Again; What Appals God; Look Upward and Inward: What Do I See? Look Who's With Them; Turn to Face God (See Him without the veil, an unobstructed view
Om deel te neem, klik op die foto of opskrif hierbo.
Behold! Kyk!
Wat verstaan u onder ons 2022 tema: Kyk! Behold! Hierdie jaar het God groot ding gedoen. Hierdie jaar gaan hy nog groot ding doen. Gesels gerus saam deur u mening te lig by interactiveadmin@agshelderberg.co.za
"Daarop het hy my gebring na die noordpoort, aan die voorkant van die huis; ek kyk toe en Sien dat die heerlikheid van die Here die huis van die Here vervul; toe het ek op my aangesig geval. En die Here het vir my gesê....gee ag daarop en kyk..." Eségiël 44:4
Stem assemblies toe tot ons Privaatheidsbeleid . Indien nie, laat ons asseblief per epos weet. Aanlyn tuiste hier word nog ontwikkel. Please acknowledge that you agree to our privacy policy. If not, please send us an email. Website under development.